Balkenende IV-kabinet

Die Balkenende IV-kabinet

Die Balkenende IV-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 22 Februarie 2007 tot 10 Oktober 2010, het uit lede van die CDA, die PvdA en die ChristenUnie bestaan.

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Jan Peter Balkenende van die CDA-party gewees.

Die vise-premiers was Wouter Bos (ook minister van Finansies) van die PvdA-party en André Rouvoet (ook minister van Jeug en Gesin) van die ChristenUnie-party gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search